Greenlands Kunsmis

Swaeltekorte

MIELIE SWAELTEKORTE

OORSAKE VAN SWAELTEKORTE

  • Swaelvoorsiening uit die atmosfeer het as gevolg van skoner industrieë verminder
  • Vermindering van plantreste in die grond het laer swaelvoorsiening tot gevolg
  • Suur grondtoestande benadeel vrystelling van swael in die grond
  • Hoë reënvaltoestande, veral op sandgronde, veroorsaak ernstige loging
  • Koue, nat toestande vererger swaeltekorte
  • Verbeterde verbouingspraktyke verhoog graanopbrengste wat meer swael van die land verwyder
  • Bemestingstowwe verskil in swael-inhoud en, as gevolg van produkkeuse, het toediening van swael oor tyd verander
  • Grondontledings dui op moontlike swaeltekorte

KLEINGRANE SWAELTEKORTE

GEVARE VAN SWAELTEKORTE

  • Graanopbrengs benadeel
  • Stikstofopname deur die plant benadeel
  • Vergeling van veral die jonger gedeelte  van die gewas tot gevolg hê
  • Vertraagde groei en dun stamme veroorsaak
  • Onoordeelkundige stikstoftoediening tot gevolg hê wat die swaeltekort vererger

GRONDBONE SWAELTEKORTE

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Uses wordpress plugins developed by www.wp-premiumplugins.com